Nieu-Suid-Wallis

New South Wales
Nieu-Suid-Wallis
Vlag Landswapen
(Vlag van Nieu-Suid-Wallis) (Landswapen van Nieu-Suid-Wallis)
Bynaam : First State, Premier State
Leuse : "Orta Recens Quam Pura Nites" (Newly Risen, How Brightly You Shine)
Ander deelstate en gebiede van Australië
Land Australië
Hoofstad Sydney
33°51′S 151°12′O / 33.850°S 151.200°O / -33.850; 151.200
Grootste stad Sydney
Goewerneur Margaret Beazley
Premier Dominic Perrottet (LPA)
Oppervlakte 809 444 km²
 - Land 800 642 vk km
 - Water 8 802 vk km (1,09%)
Bevolking (2012)
 - Totaal 7 272 800 inw.
 - Digtheid 8,87 inw./vk km
Poskode NSW
Tydsone UTC +10
Webwerf www.nsw.gov.au

Nieu-Suid-Wallis is 'n Australiese deelstaat in die suidooste van die land. Die deelstaat beslaan 801428 km2 en is die deelsaat met die grootste bevolking sowel as die oudste van die state en gebiede. Dit word in die suide begrens deur Victoria, in die noorde deur Queensland en in die weste deur Suid-Australië. Die hoofstad en grootste stad is Sydney.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search